INEOS GRENADIER
Toe-oë deur die turf
Sedert ons die Ineos Grenadier in Februarie vanjaar in die Skotse Hoogland gaan toets het, het Ineos ’n Afrika-kantoor met ’n 4x4-baan as vertoonkamer by die V&A Waterfront in Kaapstad oopgemaak. Van tyd tot tyd hoor ’n mens iemand wat ’n