PLEKS daarvan om met jou bankkaart in jou beursie rond te loop kan jy ’n digitale weergawe op jou slimfoon gebruik. Hier is sewe dinge wat jy daaroor moet weet.
1 WAT IS DIT?
’n Digitale beursie is ’n app op jou slimfoon waar jy digitale weergawes van jou fisieke bankkaarte kan berg. Jy het dus net jou foon nodig om vir inkopies te betaal. Dit kan ook op ’n skootrekenaar, tablet en slimhorlosie gebruik word. Die