Huisgenoot

100 JAAR VAN DISNEY

‘DISNEY-STORIES IS EPIESE SPROKIES OOR HOOP EN DIE OORWINNING VAN VREES’

HONDERD jaar gelede het twee broers ’n maatskappy gestig wat die wêreld verander het. Op 16 Oktober 1923 het Walt en Roy Disney ’n animasieateljee in hul oom se garage in Los Angeles geopen.

Uit daardie klein kantoor is ’n wêreldryk van prinsesse, olifante, leeus, dwerge – en pratende muise met ronde swart ore – gebore. Die maatskappy het meer as 60 rolprente vervaardig, meer as 100 Oscars gewen en miljarde by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,