BREË SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING (SEB) as kriterium vir gunstige uitvoertariefvoordele na die Europese Unie en Brittanje keer sekere landboubedrywe nie om hul kwotas ten volle te benut nie.
In die kategorieë vir suiker, konfyte, jellies en marmelades, bevrore lemoensap, gebottelde