SA STEL HOË TARIEWE IN OP GESTORTE AARTAPPELSKYFIES
Aug 12, 2022
3 minutes
CARIEN KRUGER
DIE kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) het voorlopige teenstortingstariewe van tot 181% op bevrore aartappelskyfies uit drie Europese lande ingestel.
Die tariewe is op 15 Julie in die afgekondig nadat die kommissie ’n voorlopige bevinding gemaak het dat bevrore aartappelskyfies vanaf België, Nederland en Duitsland hier gestort word, dat dit lei tot wesenlike skade vir die bedryf in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sadu) en dat daar ’n oorsaaklike verband bestaan tussen die beweerde gestorte invoer en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days