Avontuur Afrika

Die beste nou selfs beter

ie Urban Cruiser is die eerste keer in 2021 in Suid-Afrika bekend gestel en ek dink eerlikwaar dat selfs die bemarkingsmense by Toyota onkant gevang is deur die gewildheid daarvan. Dit het soos soetkoek verkoop en as sulks behoorlik in die uiters mededingende B-SNV segment van die plaaslike motormark koning gekraai met ‘n markaandeel van 19 persent. Hierdie prestasie is nie te versmaai nie, veral as ‘n mens in ag neem dat sy Suzuki-tweeling – die Brezza – nie naastenby

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p