Sitroengras
aai en veerkragtige sitroengras is ʼn moet in elke tuin. Dit het nie net ʼn heerlike suurlemoengeur wat plae afweer nie, maar is ook ʼn nuttige bestanddeel in die kombuis om suurlemoen te vervang, en die stingels verleen soveel geur aan speserymengsels vir kerries,