Huisgenoot

’N GESKENK OP DIE KANTLYN

NOG elke keer wanneer hy op pad was Wêreldbeker toe, het dit met ’n groot lewensgebeurtenis saamgeval – én met ’n besering wat hom verhoed het om saam te gaan.

In 2019 het Anrich Nortjé sy regterduim twee weke voor die grootste kriekettoernooi in die wêreld gebreek.

Maar hy ís darem getroud op die dag voor die Proteas Engeland toe sou vertrek. Dié huweliksvreugde, sê hy, was “ál wat my deur daardie tyd gedra het”, want hy was erg teleurgesteld dat hy nie kon saamgaan nie.

“Net soos nou weer.”

Want vanjaar was dit weer sulke tyd. ’n Rugbesering wat Anrich (29) opkeil, het sy droom weer uitgeboul, en hy moet weer tuisbly terwyl die Proteas dit in Indië uitspook. “Dis ’n spanningsfraktuur in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke