Landbouweekblad

Saaddiefstal kan bottelnekke veroorsaak

VEILIGHEIDSKENNERS in Noordwes reken die berugte saaddiefstalsindikaat wat veral in Noordwes en die Vrystaat saad steel, “is moontlik weer hard aan die werk”.

Vermoedelik enkele ure nadat die Springbokke hul vierde rugbywêreldbeker ingepalm het, is vyf en ’n half ton saad by ’n boer van Derby in Noordwes gesteel.

“Die ouens is so uitgeslape en doen ongelooflike fyn beplanning,” sê Riaan van Zyl, hoof van die Sisu-plaaswag in die distrikte Setlagole, Mosita en Stella in Noordwes.

“Hulle het geweet almal gaan minder paraat wees.”

Saadagente hou dié tyd van die jaar asem op dat daar nie ’n bottelnek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh