Die boer moet seker maak dat sy diere se voer uit die regte bestanddele bestaan en dat die weiding reg aangevul word.
Topproduserende melkbeeste het bloot nie die vermoë om genoeg voedingstowwe in die vorm van droëmateriaal (DM) in te neem nie. Die tekort word aan die liggaam onttrek en veroorsaak gewigsverlies. In die meeste