HAAR warrelwindromanse met KANYE WEST was allesbehalwe normaal, verklap JULIA FOX.
In haar memoires, vertel die aktrise dat hul twee maande saam dalk vir oningeligtes na ’n opwindende mengsel van modeparades, wêreldreise en eindelose paparazzioomblikke gelyk het. Maar net onder die oppervlak was dit