SA Hunter/Jagter

ROERINGE

Dit móés seker gebeur: die evolusie van die roer.

Vir jare, nee, dekades, selfs meer as ’n eeu, het gewere basies dieselfde gebly – ’n ysterpyp met ’n sluitingsmeganisme op ’n stuk gekerfde hout. Tradisie het vorm bepaal en mettertyd het ’n standaard ontstaan. Gewere het in beginsel almal dieselfde gelyk. Individuele mooi is eerder beoordeel aan fyner aspekte soos die gehalte van die gravering of die ruitwerk, en of daar dalk ’n stukkie ivoor in die voorlaai ingelê was. Die staalafwerking kon wissel van swartblou tot ’n bietjie blouer blou en enige verskille in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory

Related