Huisgenoot

DIS OORLOG!

DIE geweld kon nie dramatieser begin het nie – met vuurpyle wat uit die bloute uit die hemelruim begin neerreën. Dit was net die begin.

Binne ure is Israelse dorpe, plase en selfs ’n musiekkonsert ingeval deur tientalle Palestynse militante van die Hamas-groep wat te voet, in karre en selfs in sweeftuie op hul Joodse bure toegesak het.

Die onlangse aanvalle in die suide van Israel word as die omvattendste oorlog in dié streek in ’n halfeeu beskou.

Die geweld het op ’n Saterdagoggend voor dagbreek begin, en teen die einde van die naweek was meer as 1 000 mense dood, derduisende beseer en is minstens 150 Israeli’s as gyselaars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related