Huisgenoot

PETROL TRAP OF BRICSAANDRAAI?

SUID-Afrika se lidmaatskap van Brics kom met ekonomiese voordele, maar die politieke kooi waarin ons klim, is nie sonder sy kopsere nie.

Nou heet dié groep boonop Brics+ nadat nog ’n paar lande tydens die onlangse Brics-beraad in Johannesburg genooi is om aan te sluit by die vennootskap wat ontluikende ekonomieë wil bevorder.

Maar wat is Brics dan nou eintlik, hoe verander dit noudat die groep uitbrei, en wat is die voor-en nadele daarvan?

Kenners verduidelik hoe die landskap lyk en hoekom dit kom met geleenthede sowel as slaggate.

WAT IS BRICS?

Dit is ’n akroniem vir Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika, en verwys na die groep ontwikkelende ekonomieë wat hierdie lande saam vorm.

Suid-Afrika is in 2010 deur China genooi om ’n lid te word van die groep,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers