In Maart en April volgende jaar, wanneer die meeste vrektes en verliese weens haarwurm gesien word, is dit te laat om diere daarteen te begin behandel. Boonop is dit heeljaar somer in sekere dele van Suid-Afrika, of diere is op aangeplante weiding. Sulke boere kan regdeur die jaar probleme met haarwurm kry.
Afrivet het ’n omvattende wurmbekampingsprogram en-produkte vir inwendige parasietprobleme, nie net haarwurm nie. Die eerste stap vir ’n goeie program is om te weet met