DIS belangrik om te verstaan, want dit kan jou uitgawes direk beïnvloed: hoeveel jy in die maand aan medies bestee; of hoeveel jy ná jou mediese uitgawes gaan oorhê om op ander dinge te bestee. Kom ons bekyk dit punt vir punt.
1 DIT HOU VERBAND MET JOU SPAARPLAN
Die spaarplan van jou mediesefondsopsie werk soos ’n bankspaarrekening: Die geld kan uitgawes dek wat andersins uit jou sak sou kom.
Die geld