Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Nuwe sojakoning

Alex Harrell (33), boer van Smithville, Georgia in Amerika, het met ’n gemiddelde opbrengs van 13,9 t/ha ’n nuwe sojaboonrekord vir besproeiing opgestel. Hy is die eerste boer ter wêreld wat gemiddeld meer as 200 skepels sojabone per akker kon oes (sy opbrengs was 206,7 skepels per akker) en het in die proses sy mentor, Randy Dowdy van Valdosta, ook in Georgia, se bestaande wêreldrekord met 1,1 t/ha verbeter. Dowdy het in 2019 ’n rekord van 190,23 skepels/akker of 12,8 t/ha opgestel. Harrell

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter