FOKUS NAMPO KAAP
Verlede jaar het Nampo Kaap 32 640 besoekers gekry en 500 uitstallers gehad. Vanjaar sal daar nie net nuwe uitstalruimtes wees nie, maar besoekers kan ook uitsien na ’n nuwe eetplek en koffiestalletjie in die Voermolsaal.
Die rasuitstallings, wat voorheen in die Voermolsaal plaasgevind het, word vanjaar in ’n vee-tent agter Voermol en BKB