Die Bam-boerdery van Marthinus Bam by Ermelo in Mpumalanga plant al vir 13 jaar net Pannar-saad.
“Buiten mielies, sojabone, suikerbone en hawer versprei ons die risiko met stoetbulle en ’n kommersiële koeikudde,” sê Marthinus.
Die Beefmaster-, Simbraen Brahman-bulle word vir kruisteelt gebruik. Omdat die koeie gemeng is, is hulle goed aangepas.