Landbouweekblad

WAT SÊ DIE BOERE?

Danie Bester.

Dis ’n gemaklike bakkie. Die voorpaneel lyk verouderd, maar die uitleg is nogtans prakties en elke knoppie is waar dit moet wees. Die sig na buite is goed. Met die hooibaal agterop het rygerief ongelukkig verswak. Meer woema uit die enjin sal welkom fluit en dink daar is krag op pad. Maar dan is daar niks. As Nissan ’n kar soos die GT-R-sportmotor kan bou, kan hy ’n beter bakkie bou. Maar dis beslis nie dat die Navara ’n mislukking is nie. Hy bied ’n paar verrassings.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter