In die wêreld van die moderne landbou word dit ál belangriker om doeltreffender te boer, soos die gebruik van tegnologie en satelliete om makliker en noukeuriger te plant.
In sy ontwerpe en ontwikkelings hou John Deere altyd die boer se sukses in gedagte. Die 1725C-planter het daarom kenmerke wat die doeltreffendheid en uiteindelike opbrengs van die gewas kan