Landbouweekblad

Oakdale lewer al 95 jaar lank sterk gemeenskapsleiers op

LANDBOU-ONDERWYS in Suid-Afrika was nog nooit op so ’n goeie plek soos tans nie. Willem du Buisson, skoolhoof van die Hoër Landbouskool Oakdale, sê baie skole faseer nou landbouvakke in hul kurrikulum in. “Dit is in aanvraag omdat die land se bevolking meer kos en landboukundigheid benodig.

“Met al Oakdale se hulpbronne kan ons ’n leidende rol speel in die opleiding van suksesvolle landbouwerkers.”

Met sy 95ste bestaansjaarviering is Oakdale gereed om met ’n lojale en toegewyde verbintenis en ondersteuning van instellings die volgende vlak in landbou-opleiding te betree.

“Dit is vir Oakdale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related