Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Tjorts! Vat ’n dop op herlewingslandbou

Tyger Lager, ’n bier gebrou van gars uit ’n proef wat volgens herlewingslandboubeginsels verbou is, is onlangs bekend gestel. Die gars is verlede jaar op die Tygerhoek-navorsingsplaas by Riviersonderend geoes en AB InBev het die bier in die mikro-aanleg op hul plaas by Caledon gebrou. Op die foto vier, van links, Lungisa Joko, Lisa Smorenburg, Guy Musto en Qiniso Ndlovu die eerste bier. Joko en Ndlovu is landboukundiges by AB InBev, Smorenburg, ’n tegnikus by die Wes-Kaapse departement van landbou,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter