Volgens die syfers van die oesskattingskomitee het die nasionale sojaboonaanplantings van 827 100 ha in 2021 tot 925 300 ha in 2022 gestyg. Dit weerspieël ’n toename van 10,7% op ’n jaargrondslag. Die jongste vooruitskatting met die skryf van hierdie artikel dui op ’n verdere toename in sojaboonaanplantings van 19,5% tot 1
Optimaliseer sojaboon- en sonneblomproduksie
Aug 18, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days