Landbouweekblad

Landbou-organisasies is deel van boerdery

Manie

Manie stem heelhartig saam met Nicol Jansen, ondervoorsitter van Agri SA, wat op die kongres van Agri Oos-Kaap aan boere verduidelik het dat hy Agri SA sien as ’n vertakking van ’n boer se onderneming.

Manie wil dit selfs ’n stap verder neem en sê alle landbou- en bedryfsorganisasies moet, volgens elke boer se keuse, betrek word by die boerdery. Jansen het daarop gewys dat elke boer op sy plaas verantwoordelik is vir inkomstes en uitgawes, produksie en kundigheid sodat ’n gesonde boerdery-inkomste bekom kan word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter