BOERE in die Karoo kan nou die tweede weergawe van die gewilde Nama Karoobossietoepassing gratis op hul selfone aflaai, wat bekend staan as Nama Karoo Plants and Veld. Die nuwe ikoon is ’n blou-enwit blommetjie wat die swarten-witte vervang.
Die nuwe weergawe kan van die GooglePlay- en iOs-platform afgelaai