Idees

BUITENTOE

AL FRESCO ONDER DIE PRIEEL

Hoekom nie jou eie prieel bou nie? Maak klippe uit die omgewing bymekaar, gebruik growwe ou planke vir die balke, en plant ’n mooi rankplant om oor te groei vir die nodige skaduwee. Bougainvillea, druiwestok en bloureën (wisteria) is almal plante wat lekker vinnig sal groei. Hang glasflesse aan tou uit die balke en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Idees
REDAKTEUR E-POS Terena le Roux terena@ideasfactory.co.za ATELJEE & NAALDWERK Dala Watts BEMARKING & GELDSAKE Marweya Smal NAVRAE marweya@ideasfactory.co.za TAALWERKERS Johan van Zyl, Marié Smidt, Natasja Lochner STILERING Hannes Koegelenberg, Carin S
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif