SKEP ’N LUSHOF
Dec 10, 2021
2 minutes
teks DALA WATTS
foto’s ISTOCK/GETTY IMAGES en
BUREAUX.CO.ZA
MODERN-FRANS
ier is ’n vermenging van twee dekorstyle wat wonderlik werk: Die steenkleurige muur en hortjies voor die venster neem jou na die Franse platteland, maar in plaas van die kafeestyl staaltafeltjie en -stoeltjies wat jy verwag, staan daar twee moderne ronde stoele waarin jy heerlik kan wegsak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days