Landbouweekblad

Troef blaaspootjie by makadamias met voeding

Soos by mense en diere is die verband tussen ’n plant se voedingstatus en die voorkoms van siektes en plae algemeen bekend. ’n Onlangse proef het groter lig gewerp op dié verhouding by makadamiabome.

Blaaspootjie is ’n algemene insekplaag in Suid-Afrikaanse boorde en by ander gewasse. Soos rooispinnekop kom dit dikwels in die somer voor, waar dit veral nuwe groei beskadig. ’n Debat is aan die gang of blaaspootjie makadamiabome se blomme beskadig, maar die hoë voorkoms van die insek beskadig wel makadamianeute se doppe, hoewel nie die kern nie.

Heelwat melding word in die literatuur gemaak oor die invloed van mangaan, stikstof en kalium

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit