Landbouweekblad

Die landbou vra rabatte oor swak selfoonseine

Die landbou is die lewensbloed van die landelike ekonomie en verskaf voedselsekerheid aan die 70% van die bevolking wat in stede woon. Boonop is dit die belangrikste werkskepper op die platteland.

Volgens Jack Armour, bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou, bestaan ’n nasionale vastelynnetwerk en dienste van Telkom glad nie meer in landelike gebiede nie, bloot omdat dit nie finansieel lonend was vir Telkom om in dié yl bevolkte landelike gebiede ’n diens te lewer nie – en selfoonmaatskappye volg nou dieselfde roete.

“Ons voel daar moet ’n mate van gedwonge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro