Landbouweekblad

Strydlustige DBV

Manie

Manie bespeur ’n klomp moedswilligheid by die nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) se strydlustige benadering jeens die uitvoer van lewende vee. Dit is nie net teenproduktief vir wat hy wil bereik nie, maar ook skadelik vir die diere wat hy na bewering probeer beskerm.

Dít is onlangs bewys toe dié organisasie in Oos-Londen op allerlei maniere die vertrek van die vragskip Al Mesillah vertraag het.

Die skip sou aanvanklik op 20 Julie vertrek het. Dit het uiteindelik eers op 28 Julie gebeur.

Ná die organisasie se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit