Landbouweekblad

Opbergers verloor miljoene met gars

SAB Miller is in die 2016-’17-bemarkingsjaar vir moutgars op 10 Oktober 2016 deur Anheuser-Busch Inbev oorgeneem nadat ’n voorlopige ooreenkoms op 16 Oktober 2015 aangekondig is.

Hierdie samesmelting het daartoe gelei dat die maatskappy die wêreld se grootste biermaatskappy was met ’n verwagte jaarlikse verkope van US$55 miljard.

Sedert die 2016-’17-bemarkingsjaar (Oktober tot September) het die Suid-Afrikaanse moutgarsopbergingsektor oor ses jaar R267 miljoen se verliese weens die afgradering van moutgars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit