Huisgenoot

HOOP VIR HAAR MENSE TUIS

AS JY ooit dink jy is nie goed genoeg om jou drome na te streef nie, kan jy gerus uit Elina Svitolina se storie inspirasie put.

Sy was die 1 344ste gekeurde vrouespeler in tennis, so laag op die ranglys dat sy byna nie gekeur is om aan Wimbledon deel te neem nie. Maar eindelik het sy wel die toernooi gehaal – en daar skop sy stof in die oë van veel beroemder name en dring deur tot die halfeindronde van Engeland se beroemdste tennistoernooi.

Sy het die sport se groot sterre soos Venus Williams, Sofia Kenin, Victoria Azarenka én die no. 1-vrouetennisspeler, Iga Swiatek, geklop.

Nadat sy Victoria in die vierde ronde verslaan het, was sy self so oorbluf dat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl