Huisgenoot

Die ABC van CBD

VAN sjokolade tot skemerkelkies, kannabidiol (ook bekend as CBD) is oral en kan gebruik word in als waaraan jy moontlik kan dink. CBD het ook sy plek ingeneem in die skoonheid-en velsorgbedryf.

Talle skoonheidsentoesiaste het op die wa gespring en produkte met CBD in hul velsorgroetine begin insluit, maar party is skugter vir produkte wat dié olie insluit van ’n plant wat dikwels gestigmatiseer word.

Om ons te help verstaan wat presies CBD is en hoe dit die vel kan bevoordeel, het ons gesels met Mark Allison, besturende direkteur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl