Huisgenoot

(NIA)SIEN DIE LIG

RETINOL, vitamien C en hialuronsuur. Vra enige velsorgkenner wat hul staatmaker-bestanddele is, en dit sal waarskynlik op hul lysie wees. En hoewel dit die bohaai werd is, is daar ’n nuwe velredder waaroor die skoonheidswêreld gons – veral die voordele en veelsydigheid daarvan vir byna enige velsorgkwessie en velsoort: niasienamied.

Ons het by die velsorgkenner Tzivia Hermann, stigter en mede-eienaar van die Laser Beautique-franchise, aangeklop om meer oor die voordele uit te vind, asook wie dit behoort te gebruik en hoe om dit in jou bestaande velsorgroetine in te sluit.

WAT IS NIASIENAMIED?

Niasienamied, ook genoem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te