Huisgenoot

DIE VERSKIL WAT NET R200 KAN MAAK

JY HET nie duisende rande nodig om jou skuld vinniger te delg nie. Elke bietjie wat jy ekstra kan betaal, sal op die lange duur ’n groot verskil maak. Kom ons kyk wat gebeur as jy byvoorbeeld net R200 per maand ekstra kan afk nyp vir skulddelging op verskillende soorte lenings.

1 LANGTERMYN-SKULD: JOU HUISLENING

Wanneer jy meer as die minimum maandelikse paaiement op jou huislening betaal, verminder die skuldbedrag en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related