Reese se ster het vinnig helder geskyn ná haar deurbraakrol in Cruel Intentions in 1999, waarvoor sy $250 000 (toe R1,4 miljoen) betaal is.
Twee jaar later het sy as die student Elle Woods, ’n ontploffing in pienk, wat bewys sy is alsbehalwe ’n dom blondine.