Huisgenoot

JIM & REESE SKEINÁ 12 JAAR

SY WAS nie op soek na liefde toe sy hom op ’n huis-partytjie ontmoet het nie, maar die snaakse, plat-opdie-aarde ou met die breë glimlag was ’n vars briesie vir haar gebroke hart.

Al tel van Hollywood se groot name onder Jim Toth se kliënte, was hy g’n glansmens nie. Reese Witherspoon se hart was nog stukkend ná haar egskeiding van die akteur Ryan Phillippe, maar sy het voor Jim se sjarme geswig.

“Hy was ’n standvastige, betroubare ou,” het sy destyds gesê. Dit was presies wat sy ná haar onstuimige huwelik nodig ge-had het. Maar nou is dit alles verby.

Net twee dae voor hul 12de huweliksherdenking het Reese en Jim aangekondig hulle gaan skei en “aanbeweeg met liefde, goedheid en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m