SA Hunter/Jagter

STEINER RANGER LRF 10x42 AFSTANDTASTERVERKYKER

fstandtaster-verkykers het die afgelope sowat tien jaar met rasse skre-de verbeter. Die tegnologiese vooruitgang is eenvoudig ongelooflik en die spoed waarmee gemeet word en algehele gewig van hierdie soort verkykers is soms verstommend. Baie jagters verkies ook eerder ’n effe swaarder afstandtaster-verkykerkombinasie as ’n “gewone” verkyker en addisionele afstand-taster bloot omdat jy dan net een stuk toerusting hoef saam te dra. Dit is ongetwyfeld baie vinniger om jou verkyker te lig, die afstandmetingsknoppie te druk en terselfdertyd die bok se eienskappe, ens. waar te neem as om ’n afstandtaster

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks