Kortliks
nuwe en gewilde boomkweektegniek om jong vrugtebome in sakke en potte te kweek pleks van direk in die grond, kry momentum in Suid-Afrika. Dit het oorgespoel van Kalifornië en Nederland, aangesien bome vinniger dra en wortelontwikkeling gestimuleer word. Nadat ZZ2 dit reeds met