Landbouweekblad

Kalender

BOEREDAE

21 JULIE: Inligtingsdag, Wildlife Ranching Namibia. Droombos, Windhoek. Sprekers sluit in dr. Morné de la Rey, Richard York, dr. Ulf Tubbesing en Axel Cramer. Caren Winckler, 081 211 7252; wildliferanchingnamibia@gmail.com

26 JULIE: Eerste herlewingslandboukonferensie vir die Suid-Kaap aangebied deur Landbouweekblad en die Wes-Kaapse departement van landbou. Outeniquanavorsingsplaas, George. Kaartjies: shorturl.at/ant89

11de Jack Human Bewaringslandbouweek, aangebied deur Bewaringslandbou Wes-Kaap en. ’n Internasionale landboukundige en grondwetenskaplike, van die beste plaaslike navorsers, ’n vooraanstaande boer. Kaartjies:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter