VERGADERINGS
25 MEI: Jaarvergadering, Wes-Kaapse Rooivleisprodusenteorganisasie. Tema: Relevansie van die RPO. Spreker: Callie Roos. Delsma-plaas, Riebeek-Kasteel. Registreer teen 5 Mei. Helena van Eeden, 021 860 3806; e-pos: helena@awk.co.za
17 AUGUSTUS: Jaarvergadering, Charolais-beestelersgenootskap, Monté Bello-landgoed, Bloemfontein. June Wiid, 051 410 0953.
6-8 SEPTEMBER: Jaarvergadering en kongres, Wagyu SA. Navrae: office@wagyu.org.za
KONFERENSIES
Konferensie oor onbemande vliegtuie en hommeltuie. Birchwood-hotel, Johannesburg.