Landbouweekblad

Landgoedkonsep 50 jaar oud, maar wat lê voor?

Wyn

Die jaar 1973 sal onthou word vir die onttrekking van Amerikaanse troepe aan Viëtnam en hoe liedjies soos “Crocodile Rock” en “Papa was a Rollin’ Stone” oor radio’s weerklink het. Vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf was daar twee belangrike mylpale – die landgoedwynkonsep, asook die Wyn van Oorsprong-stelsel het die lig gesien.

“Ons waardeer dit dat ons geskiedenis deel is van ons toekoms,” het die wynpersoonlikheid Bennie Howard onlangs op ’n vieringsgeleentheid op Groot Constantia gesê, terwyl hy ’n afskrif van die Staatskoerant van 10 Augustus 1973 vertoon. Daarin het die eerste 14 landgoedere amptelik hul landgoedwynstatus ontvang.

“Dit is spesiaal dat dié eerste 14 steeds in bedryf is en wyn maak (hoewel nie almal landgoedwyn nie). Dit sê iets oor die wil om te oorleef, te groei en dinge beter te doen vir die toekoms.”

André Matthee, direkteur van reguleringsdienste by die Wyn-en-spiritualieëraad, vertel die idee vir landgoedwyne het destyds by die wynbedryf self ontstaan, onder meer by die Kaapse Landgoedwynprodusentevereniging.

“Hulle wou die geloofwaardigheid van landgoedwyn –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter