VADERSDAG is gewoonlik ’n tyd om die pa’s in ons lewe te huldig, maar in die Lee Simmons-huishouding het dit in ’n volskaalse sosialemedia-oorlog ontaard.
Die gewese model Kimora Lee Simmons se dogters, Ming en Aoki, het hul pa, Russell Simmons, voor stok