SARIE

GESIG VAN DIE MAAND JENNA ORTEGA

Dié naam het dalk voorheen nie ’n klokkie gelui nie, maar is nou op almal se lippe. Só goed is aktrise Jenna Ortega, dis asof die rol vir haar geskryf is. Maar om in die skoene te klim van hierdie-karakter uit die 1990’s (destyds deur Christina Ricci vertolk), het sy selfs leer boog skiet en tjello speel. Die 20-jarige Jenna is in Coachella, Kalifornië, gebore as een van ses kinders van Mexikaanse ouers. Haar loopbaan het op ’n jong ouderdom begin, met rolle in onder meer die TV-komediereeks (2014–2019) en Disney se (2016-2018). Sy was ook die stem van prinses Isabel in die animasiereeks (2016-2020). Rolle het gevolg in Netflix se trefferreeks, die tienerfliek en grufilm. Maar dis nou met, wat meer as 1 miljard uur in die eerste drie weke gestroom is, dat die wêreld regop sit. Haar danspassies in die klankbaanlied “Goo Goo Muck”, wat sy sommer self uitgewerk het en wat net een keer geskiet is omdat sy Covid gehad het, het gemaak dat dié liedjie deur The Cramps al meer as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It