Die Tuinier Tydskrif

’n Afrikason-sondergang met Aalwyne

Interessant genoeg het ʼn aalwyn sy pad gevind na die topplante wat op die TikTok-platform bekyk word. Met reeds minstens 8,2 miljoen besigtigings is Aloe vera nie net ʼn verkoelende jel nie, maar is nou meer as ooit ʼn gewilde huisplant, soos TikTok-gebruikers verklaar het. Tegnies gesproke behoort aalwyne nie binnenshuis gekweek te word nie, kom ons gaan dus uit en kyk watter wondere ons dié tyd van die jaar kan sien.

Kweek

Om aan die gang te kom, is die basiese kweekvereistes vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■