Tuis

Dié maand in jou tuin

Tydvir’n teeparty!

Wie sou dink dat 19de-eeuse partytjies aan boord seilbote te midde van die roesemoes van die dokke in Sjanghai en Londen enigiets met plante te doen kon hê? Maar dit was op dié skepe en in dié hawens dat handelaars ’n fortuin kon maak óf verloor – alles gegrond op tee, destyds gemaak van die blare van die kamille-struik.

Dit was die era van teehandel, toe Chinese seilskepe moes meeding in ’n dolle wedvaart verby die punt van Afrika om die eerste vrag van die seisoen te lewer. Wanneer etlike skepe tegelyk by hul bestemming aangekom het, het die teeprys drasties gedaal; dan was ’n drankie wat net vir die rykes beskore was, skielik vir Jan Alleman toeganklik. Londen se koffiehuise het in teekamers verander waar bekende digters en skrywers oor ’n koppie tee bymekaargekom het. Die digter en filosoof Ralph Waldo Emerson het dit só opgesom: “Daar is heelwat poësie en fyn sentiment in ’n kis tee.”

Die kamelia wat destyds die grootste ekonomiese waarde ingehou het, was die spesie met wit enkelblomme, Camellia sinensis; tee is van die blink blare en blaarknoppe gebrou.

Hoewel ’n mens ook, soos dié wat hier genoem word (), sal die drankie nie soos tradisionele tee proe, lyk of ruik nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie

Related