Die Tuinier Tydskrif

TUNIMARK Winterkopies

Slim komposmaak

Met die MicroGarden Kitchen Composter raak huishoudelike afval binne net vyf uur reuklose voorkompos. Komposmaak was nog nooit makliker nie. Maak die komposmaker vol met al die kombuisafval, waaronder kookkos, afvalvleis en sagte bene, druk die knop en die sensors binne simuleer en versnel die komposmaakproses. Jy kan afval met tot 80% verminder en kompos van 3 L voedselafval per emmer maak. Facebook en Instagram: microgardensa www.microgarden.co.za

Ekovriendelike noodsaaklike gereedskap

Die GARDENA EcoLine-reeks bied ʼn ekovriendelike keuse vir geesdriftige tuiniers wat volhoubaarheid, ontoegeeflike kwaliteit en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■

Related