Huisgenoot

EK KAN NIE KLAARKOM SONDER …

BLAMEER covid, die stygende lewenskoste of die feit dat ek ’n 10-jarige het wat my baie besig hou, maar ek het eenvoudig nie die tyd of die besteebare inkomste wat ek gehad het toe ek pas as skoonheidsredakteur begin werk het nie.

En ek is nie die enigste een nie.

Met die veskuiwing na moeitevrye skoonheid, velsorgminimalisme en groter aandag aan vermorsing en die planeet, probeer vroue ál meer om hul 10-stap-roetine te verskraal deur veeldoelige produkte te kies wat steeds aan hul skoonheidsbehoeftes voldoen.

Die goeie nuus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl