Huisgenoot

AGTER DIE MASKER

MIN stappe in ’n velsorgroetine voel so luuks as om ’n voedende masker aan te wend. Al is dit nie noodsaaklik nie, kan gesigmaskers meer wees as net ’n aangename selfsorgervaring. “Maskers is ontwerp om vir ’n spesifieke tydperk aan die gesig aangewend en daarna afgespoel te word,” sê Ruan Winter, bemarkingsbestuurder van Vitaderm, ’n voorsiener van kliniese velsorg in Johannesburg.

“Verskillende maskers help met verskillende velbekommernisse. Party maskers kan oornag aangelos word sodat die vel al die voordele kan opneem terwyl jy slaap; ander kom in die vorm van rome, jels of klei en bevat bestanddele wat ’n verskeidenheid voordele vir die vel bied,” sê Ruan.

Maar om seker te maak jy kies die regte masker hang af van verskeie faktore soos jou velsoort,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl